Latoya Toya 18th November 2008

Net 'n klein briefie, jul seuntjie is by die here in die hemel, word goed versorg. En die tyd wat julle saam hom spandeer het sal niemand ooit kan weg neem nie. Ek bid vir julle en dat die pyn ligter sal word en dat die seer sal genees met tyd.